Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 die kontinent se enigste Afrikaanse kommersiële radio stasie van Windhoek in Namibia

  • Live

  • Album cover

Kosmos 94.1 is Namibië se gunsteling Afrikaanse radiostasie. Kort duskant die grens van Angola in die noorde tot Keetmanshoop in die verre suide, is dit Namibië se nommer een.